Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tevergeefs
tevergeefs [boodskap #136665] Wo, 26 Mei 2021 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tevergeefs
Afbreking: te•ver•geefs
Samestelling: te + vergeefs


Byvoeglike naamwoord: tevergeefs
Attributief: tevergeefse

Betekenis:
• Sonder sukses.

Gebruik:
• Hy probeer tevergeefs om 'n konfrontasie te vermy.
• Alles tevergeefs, sê die Prediker, alles tevergeefs, dit is alles tevergeefs! [Prediker 1:2]

Sinoniem:
• nutteloos
• onsuksesvol
• vergeefs
• verniet
• vrugteloos

Vertaling:
Engels: in vain, vainly, pointless
Nederlands: tevergeefs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrugteboom
Volgende onderwerp: oorbluf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:29:17 MGT 2024