Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugteboom
vrugteboom [boodskap #136664] Wo, 26 Mei 2021 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugteboom
Afbreking: vrug•te•boom
Samestelling: vrugte + boom


Selfstandige naamwoord: vrugteboom
Meervoud: vrugtebome
Verkleinwoord: vrugteboompie
Meervoud van verkleining: vrugteboompies

Betekenis:
• 'n Boom wat eetbare vrugte dra.

Gebruik:
• Die vrugtebome moet in die winter gesnoei word.

Hiponiem:
• appelboom
• appelkoosboom
• kersieboom
• kweperboom
• lemoenboom
• lukwartboom
• nartjieboom
• peerboom
• perskeboom
• peisangboom
• pruimboom
• suurlemoenboom
• vyeboom

Vertaling:
Engels: fruit tree
Nederlands: vruchtboom, fruitboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesproke
Volgende onderwerp: tevergeefs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:06:13 MGT 2024