Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergewis
vergewis [boodskap #136662] Wo, 26 Mei 2021 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergewis
Afbreking: ver•ge•wis
Samestelling ver- + gewis


Werkwoord: vergewis
Verlede tyd: het vergewis

Betekenis:
• Om sekerheid oor iets te kry.

Gebruik:
Vergewis jouself van die feite en moenie paniekerig raak nie.

Sinoniem:
• bevestig
• sekermaak
• vasstel
• verseker

Afgelei:
• vergewissing

Vertaling:
Engels: to ascertain, make sure of
Nederlands: vergewissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesogte
Volgende onderwerp: gesproke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:53:37 MGT 2024