Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruipdier
kruipdier [boodskap #136655] Di, 25 Mei 2021 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruipdier
Afbreking: kruip•dier
Samestelling: kruip + dier


Selfstandige naamwoord: kruipdier
Meervoud: kruipdiere
Verkleinwoord: kruipdiertjie
Meervoud van verkleining: kruipdiertjies

Betekenis:
• 'n Dier wat laag oor die grond beweeg.

Gebruik:
• 'n Mol is 'n voorbeeld van 'n kruipdier.
• Die donker grot krioel van grieselige knaag- en kruipdiere.

Vertaling:
Engels: crawling animal
Nederlands: kruipdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vastyd
Volgende onderwerp: afmeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:32:21 MGT 2024