Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vastyd
vastyd [boodskap #136654] Di, 25 Mei 2021 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vastyd
Afbreking: vas•tyd
Samestelling: vas + tyd


Selfstandige naamwoord: vastyd
Meervoud: vastye
Verkleinwoord: vastydjie
Meervoud van verkleining: vastydjies

Betekenis:
• Die tyd voor sononder waartydens iemand vas (homself van kos weerhou).
• (Christendom) Periode van veertig dae wat begin op Aswoensdag as voorbereiding op Paasfees.

Gebruik:
• Tydens vastyd kan 'n mens net water drink.
Vastyd, ook die Veertigdaetyd of Quadragesima genoem, is 'n tyd van vas en besinning.

Vertaling:
Engels: fasting time; Lent
Nederlands: vastentijd; veertigdagentijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sarkasties
Volgende onderwerp: kruipdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:38:35 MGT 2024