Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karsiekte
karsiekte [boodskap #136652] Di, 25 Mei 2021 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karsiekte
Afbreking: kar•siek•te
Samestelling: kar + siekte


Selfstandige naamwoord: karsiekte
Meervoud: karsiektes

Betekenis:
• Mislikheid wat ontstaan as daar 'n konflik is tussen die visuele inligting van die oë en die inligting van die ewewigsorgaan in die binneoor.

Gebruik:
Karsiekte kan met medikasie (soos valoid) of boererate (soos gemmer) behandel word.

Sinoniem:
• bewegingsiekte
• karsiekte
• motorsiekte
• rysiekte

Verwant:
• seesiekte

Vertaling:
Engels: travel sickness, carsickness
Nederlands: wagenziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karsiek
Volgende onderwerp: sarkasties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:59:22 MGT 2024