Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veldwerk
veldwerk [boodskap #136649] Di, 25 Mei 2021 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veldwerk
Afbreking: veld•werk
Samestelling: veld + werk


Selfstandige naamwoord: veldwerk
Meervoud:

Betekenis:
• Werk in die buitewêreld, nie tuis of op kantoor nie, dikwels vir navorsing en om gegewens in te samel.
• (sport) Spel op 'n sportveld, soos met krieket.

Gebruik:
• Die kursus sluit 'n kombinasie van analitiese werk en veldwerk in.
• Die Proteas se veldwerk laat veel te wense oor.

Antoniem:
• huiswerk
• kantoorwerk
• laboratoriumwerk

Afgelei:
• veldwerker

Vertaling:
Engels: fieldwork
Nederlands: veldwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blakend
Volgende onderwerp: maroela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:47:03 MGT 2024