Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerstandsbeweging
weerstandsbeweging [boodskap #136647] Ma, 24 Mei 2021 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerstandsbeweging
Afbreking: weer•stands•be•we•ging
Samestelling: weerstand + -s- + beweging


Selfstandige naamwoord: weerstandsbeweging
Meervoud: weerstandsbewegings
Verkleinwoord: weerstandsbeweginkie
Meervoud van verkleining: weerstandsbeweginkies

Betekenis:
• 'n Radikale organisasie wat hom teen die heersende bestel verset.

Gebruik:
• Eugene Terre'Blanche was die hoof van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB).

Vertaling:
Engels: resistance movement
Nederlands: weerstandsbeweging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskrewe
Volgende onderwerp: blakend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:39:19 MGT 2024