Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » implisiet
implisiet [boodskap #136645] Ma, 24 Mei 2021 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
implisiet
Afbreking: im•pli•siet


Byvoeglike naamwoord: implisiet
Attributief: implisiete
Partitief: implisiets

Betekenis:
• Die verskuilde betekenis wat geïmpliseer word; wat nie uitdruklik vermeld is nie, maar wel tussen die lyne bedoel word.

Gebruik:
• Hy het implisiet erken dat hy by die misdaad betrokke was.

Sinoniem:
• suggestief

Antoniem:
• eksplisiet

Vertaling:
Engels: implicit
Nederlands: impliciet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksplisiet
Volgende onderwerp: geskrewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:58:45 MGT 2024