Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksplisiet
eksplisiet [boodskap #136644] Ma, 24 Mei 2021 16:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksplisiet
Afbreking: eks•pli•siet


Byvoeglike naamwoord: eksplisiet
Attributief: eksplisiete
Partitief: eksplisiets

Betekenis:
• Wat uitdruklik vermeld of in besonderhede beskryf is.

Gebruik:
• Die grondwet meld eksplisiet dat alle mense gelyk is voor die reg.

Sinoniem:
• duidelik
• helder
• onmiskenbaar
• onomwonde
• pertinent
• uitdruklik

Antoniem:
• implisiet

Vertaling:
Engels: explicit
Nederlands: expliciet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedag
Volgende onderwerp: implisiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:52:36 MGT 2024