Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windrigting
windrigting [boodskap #136642] Ma, 24 Mei 2021 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kompasroos met windrigtings.
'n Kompasroos met windrigtings.
windrigting
Afbreking: wind•rig•ting
Samestelling: wind + rigting


Selfstandige naamwoord: windrigting
Meervoud: windrigtings

Betekenis:
• Die rigting waaruit die wind waai.
• Een van gemerkte punte op 'n kompas.

Gebruik:
• Hy lek sy vinger en hou dit in die lug om die windrigting te bepaal.
• Die vier hoof windrigtings is noord, oos, suid en wes.

Vertaling:
Engels: wind direction; compass point
Nederlands: windrichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisindeton
Volgende onderwerp: bedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:53:38 MGT 2024