Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisindeton
polisindeton [boodskap #136641] Ma, 24 Mei 2021 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisindeton
Afbreking: po•li•sin•de•ton


Selfstandige naamwoord: polisindeton
Meervoud: polisindetons

Betekenis:
• Die oormatige gebruik van voegwoorde. Stylfiguur waar 'n voegwoord (wat gewoonlik weggelaat word) ter wille van beklemtoning herhaal word.

Gebruik:
• "Ons drink wyn en bier en whisky" is 'n voorbeeld van polisindeton.

Antoniem:
• asindeton

Vertaling:
Engels: polysyndeton
Nederlands: polysyndeton

Nota:
• Van Grieks: poli = meer as een; sindeton = voegwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vorendag
Volgende onderwerp: windrigting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:58:51 MGT 2024