Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dominant
dominant [boodskap #136639] Ma, 24 Mei 2021 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dominant
Afbreking: do•mi•nant


Byvoeglike naamwoord: dominant
Attributief: dominante

Betekenis:
• Wat die oorhand het.

Gebruik:
• In die genetika word die oorheersende geen dominant en die ander geen resessief genoem.

Sinoniem:
• oorheersend
• toonaangewend

Antoniem:
• resessief

Afgelei:
• dominansie
• deomineer
• dominerend

Vertaling:
Engels: dominant
Nederlands: dominant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geloofwaardigheid
Volgende onderwerp: vorendag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:40:37 MGT 2024