Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bombardering
bombardering [boodskap #136637] Ma, 24 Mei 2021 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bombardering.
'n Bombardering.
bombardering
Afbreking: bom•bar•de•ring


Selfstandige naamwoord: bombardering
Meervoud: bombarderings
Verkleinwoord: bombarderinkie
Meervoud van verkleining: bombarderinkies

Betekenis:
• Die handeling van bombardeer; onder bomme steek.
• (figuurlik) Deur verskeie dinge getref, of met verskeie sake gekonfronteer word.

Gebruik:
• Die koalisie het met 'n grootskaalse bombardering op die land se militêre basisse begin.
• Die maan het nie 'n atmosfeer nie en sy oppervlak ervaar 'n voortdurende bombardering van mikro-meteoriete.

Sinoniem:
• bombardement

Vertaling:
Engels: bombardment, bombing
Nederlands: bombardement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moderniseer
Volgende onderwerp: geloofwaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:11:39 MGT 2024