Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moderniseer
moderniseer [boodskap #136636] So, 23 Mei 2021 21:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moderniseer
Afbreking: mo•der•ni•seer


Werkwoord: moderniseer
Verlede tyd: het gemoderniseer

Betekenis:
• Meer modern maak.

Gebruik:
• Die regering beoog om die land se weermag te moderniseer.

Sinoniem:
• hernu
• hernuwe
• opdoen
• opknap
• opdateer
• restoureer
• verbeter

Afgelei:
• modernisasie
• modernisering

Vertaling:
Engels: to modernize
Nederlands: moderniseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beligting
Volgende onderwerp: bombardering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:09:01 MGT 2024