Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurgaans
deurgaans [boodskap #136633] So, 23 Mei 2021 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurgaans
Afbreking: deur•gaans


Bywoord: deurgaans

Betekenis:
• In die meeste gevalle; met min uitsonderings.

Gebruik:
• Ek het julle opstelle gemerk en die gewone spelfoute is deurgaans gemaak.

Sinoniem:
• algemeen
• gewoonlik
• meestal

Spelfout:
• deurgans

Vertaling:
Engels: generally, commonly, usually; right through
Nederlands: doorgaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurgaan
Volgende onderwerp: onredelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:56:11 MGT 2024