deurgaan [boodskap #136632] |
So, 23 Mei 2021 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurgaan
Afbreking: deur•gaan
Samestelling: deur + gaan
Werkwoord: gaan deur, deurgaan
Verlede tyd: het deurgegaan
Teenwoordige deelwoord: deurgaande
Betekenis:
• Om deur 'n opening heen te gaan.
• Voortgaan met iets; dit deursien; deurmaak.
• Beskou of gereken word.
Gebruik:
• Hy het die see geklief en hulle laat deurgaan en die waters soos 'n wal laat staan. [Psalms 78:13]
• Christus moes die allervreeslike lyding deurgaan.
• Ek dink nie jy sal as 'n Engelsman deurgaan nie.
Sinoniem:
• deurdraf
• deurdruk
• deurglip
• deurhol
• deurkruip
• deurloop
• deurmaak
• deurreis
• deurry
• deurstap
Afgelei:
• deurgaanbaar
• deurgaanplek
Vertaling:
Engels: to go through; proceed; pass
Nederlands: doorgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|