Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amikaal
amikaal [boodskap #136631] So, 23 Mei 2021 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amikaal
Afbreking: a•mi•kaal


Byvoeglike naamwoord: amikaal
Vergrotende trap: meer amikaal, amikaler
Oortreffende trap: mees amikale amikaalste
Attributief: amikale
Partitief: amikaals

Betekenis:
• Vriendelik en hartlik in omgang.

Gebruik:
• Die atmosfeer was amikaal en die verrigtinge het vlot verloop.

Sinoniem:
• gaaf
• gemeensaam
• hartlik
• vriendelik
• vriendskaplik

Vertaling:
Engels: amicable, friendly
Nederlands: amicaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskil
Volgende onderwerp: deurgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:39:16 MGT 2024