Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karig
karig [boodskap #136629] So, 23 Mei 2021 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karig
Afbreking: ka•rig


Byvoeglike naamwoord: karig
Vergrotende trap: kariger
Oortreffende trap: karigste
Attributief: karige
Partitief: karigs

Betekenis:
• Wat skaars of net genoeg is; nie oorvloedig nie.

Gebruik:
• Haar pensioen is maar karig en sy sukkel om kos op die tafel te sit.

Sinoniem:
• armoedig
• armsalig
• behoeftig
• honger
• skaars
• skraal
• skraps
• onbeduidend
• ontoereikend
• power
• skamel
• sober
• spaarsaam
• spaarsamig
• spartaans
• yl

Afgelei:
• karigheid
• kariglik

Vertaling:
Engels: scanty, meagre, slender, frugal
Nederlands: karig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantmateriaal
Volgende onderwerp: afskil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:34:11 MGT 2024