Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktinoliet
aktinoliet [boodskap #136585] Di, 18 Mei 2021 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aktinoliet
Aktinoliet
aktinoliet
Afbreking: ak•ti•no•liet


Selfstandige naamwoord: aktinoliet
Meervoud: aktinoliete

Betekenis:
• Heldergroen of grysgroen monikliniese mineraal van die amfiboolgroep met 'n veselagtige struktuur, een van die ses soorte asbes.

Gebruik:
Aktinoliet word soms ook groen asbes genoem en die vesels is skadelik vir die longe.

Sinoniem:
• straalsteen
• stralingsgesteente

Vertaling:
Engels: actinolite
Nederlands: actinoliet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klarigheid
Volgende onderwerp: agoeti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:42:16 MGT 2024