Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bolvormig
bolvormig [boodskap #136582] Di, 18 Mei 2021 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bolvormig
Afbreking: bol•vor•mig
Samestelling: bol + vormig


Byvoeglike naamwoord: bolvormig
Attributief: bolvormige

Betekenis:
• Met die vorm van 'n bol ('n ronde voorwerp in drie dimensies).

Gebruik:
• Is die aarde plat of bolvormig?

Sinoniem:
• bak
• balvormig
• bolagtig
• bolrond
• gerond
• globuleus
• konveks
• rond
• sferies
• sferoïdaal
• sirkelvormig

Antoniem:
• hol

Afgelei:
• bolvormigheid

Vertaling:
Engels: spherical, bulbshaped
Nederlands: bolvormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bontloper
Volgende onderwerp: uittartend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:43:23 MGT 2024