Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ellelank
ellelank [boodskap #136578] Di, 18 Mei 2021 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ellelank
Afbreking: el•le•lank


Byvoeglike naamwoord: ellelank
Attributief: ellelang, ellelange

Betekenis:
• Intensiewe vorm van lank: baie lank en uitgerek.

Gebruik:
• Die dominee het ellelank gepreek.
• Die man het 'n ellelange toespraak gelewer.

Sinoniem:
• eindeloos
• langdradig
• lewenslank
• omslagtig
• vervelig

Vertaling:
Engels: long-drawn
Nederlands: ellenlang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goudmyn
Volgende onderwerp: sustershuwelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:13:44 MGT 2024