Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geneesheer
geneesheer [boodskap #136574] Di, 18 Mei 2021 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geneesheer
Afbreking: ge•nees•heer
Samestelling: genees + heer


Selfstandige naamwoord: geneesheer
Meervoud: geneeshere
Verkleinwoord: geneesheertjie
Meervoud van verkleining: geneesheertjies

Betekenis:
• 'n Mediese spesialis wat siek mense gesond dokter.

Gebruik:
• Die geneesheer het die siek kind weer gesond gekry.

Sinoniem:
• arts
• dokter
• geneeskundige
• medikus
• heelmeester
• medisynemeester

Hiponiem:
• chiropraktisyn
• chirurg
• homeopaat
• homopaat
• neuroloog
• psigiater
• sjirurg
• snydokter
• spesialis
• tandarts
• tandheelkundige

Afgelei:
• distriksgeneesheer

Vertaling:
Engels: doctor, physician
Nederlands: geneesheer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehoorsaam
Volgende onderwerp: gly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:50:31 MGT 2024