Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevraagteken
bevraagteken [boodskap #136570] Ma, 17 Mei 2021 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevraagteken
Afbreking: be•vraag•te•ken
Samestelling: be- + vraagteken


Werkwoord: bevraagteken
Verlede tyd: het bevraagteken
Teenwoordige deelwoord: bevraagtekenende

Betekenis:
• Om iets in twyfel te trek. Om 'n vraagteken agter iets te sit.

Gebruik:
• Moenie alles gelate aanvaar nie, maar bevraagteken dit wat nie sin maak nie.

Sinoniem:
• betwis
• betwyfel

Antoniem:
• glo

Afgelei:
• bevraagtekening

Vertaling:
Engels: to question, oppugn
Nederlands: in twijfel trekken, betwijfelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: dwaalleer
Volgende onderwerp: heldhaftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:45:08 MGT 2024