Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inentingsveldtog
inentingsveldtog [boodskap #136567] So, 16 Mei 2021 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inentingsveldtog
Afbreking: in•en•tings•veld•tog
Samestelling: inenting + -s- + veldtog
Uitspraak: /ˈən.ɛn.təŋsˌfɛl.tɔχ/


Selfstandige naamwoord: inentingsveldtog
Meervoud: inentingsveldtogte
Verkleinwoord: inentingsveldtoggie
Meervoud van verkleining: inentingsveldtoggies

Betekenis:
• 'n Grootskaalse veldtog om 'n entstof/vaksine toe te dien.

Gebruik:
• Die regering het 'n inentingsveldtog van stapel gestuur om die land se bevolking teen COVID-19 in te ent.

Vertaling:
Engels: vaccination campaign
Nederlands: vaccinatiecampagne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afvee
Volgende onderwerp: daarbenewens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:41:29 MGT 2024