Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nomineer
nomineer [boodskap #136563] So, 16 Mei 2021 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nomineer
Afbreking: no•mi•neer


Werkwoord: nomineer
Verlede tyd: het genomineer

Betekenis:
• Om iemand as kandidaat vir 'n funksie of taak te benoem.

Gebruik:
• Die bestuurslede kan 'n voorsitter uit eie geledere nomineer.

Sinoniem:
• aanwys
• aanstel
• benoem
• kies
• ondersteun
• selekteer
• verkies

Afgelei:
• nominasie
• nominering

Vertaling:
Engels: to nominate
Nederlands: nomineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litteken
Volgende onderwerp: antisipeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:29:28 MGT 2024