Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » litteken
litteken [boodskap #136562] So, 16 Mei 2021 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wond (links) en die litteken (regs) wat dit gelaat het.
'n Wond (links) en die litteken (regs) wat dit gelaat het.
litteken
Afbreking: lit•teken


Selfstandige naamwoord: litteken
Meervoud: littekens
Verkleinwoord: littekentjie
Meervoud van verkleining: littekentjies

Betekenis:
• 'n Sigbare merk op die vel van 'n ou wond wat gesond geword het.

Gebruik:
• Die operasie het 'n lelike litteken op sy maag gelaat.

Sinoniem:
• letsel
• wondmerk
• wondteken

Afgelei:
• littekenlyn
• littekenweefsel

Vertaling:
Engels: scar
Nederlands: litteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkyk
Volgende onderwerp: nomineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:55:48 MGT 2024