Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seelug
seelug [boodskap #136551] Sa, 15 Mei 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seelug
Afbreking: see•lug
Samestelling: see + lug


Selfstandige naamwoord: seelug
Meervoud:
Verkleinwoord: seeluggie
Meervoud van verkleining:

Betekenis:
• Die lug oor die see, of die lug wat vanaf die see oor die land inwaai.

Gebruik:
• Die naweek gaan ons strand toe om die sonlig en vars seelug te geniet.

Vertaling:
Engels: sea air, sea breeze, onshore breeze
Nederlands: zeelucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valkoog
Volgende onderwerp: kondoneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:20:26 MGT 2024