Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampus
kampus [boodskap #136544] Vr, 14 Mei 2021 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18913
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kampus
Afbreking: kam•pus


Selfstandige naamwoord: kampus
Meervoud: kampusse
Verkleinwoord: kampussie
Meervoud van verkleining: kampussies

Betekenis:
• Die gronde (of terrein) van 'n kollege, universiteit, besigheid, kerk, hospitaal, ens.

Gebruik:
• Die kampus sal gedurende die skoolvakansie gesluit wees.

Sinoniem:
• kollege
• technikon
• universiteit
• universiteitsgrond
• universiteitsterrein
• universiteitswerf

Afgelei:
• universiteitskampus
• kampusbedrywighede

Vertaling:
Engels: campus
Nederlands: campus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parapleeg
Volgende onderwerp: verswelg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 13:18:56 MGT 2024