Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » DVD
DVD [boodskap #136527] Di, 11 Mei 2021 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n DVD.
'n DVD.
DVD
Afbreking: DVD
Uitspraak: dee-vee-dee


Selfstandige naamwoord: DVD
Meervoud: DVD's
Verkleinwoord: DVD'tjie
Meervoud van verkleining: DVD'tjies

Betekenis:
• Afkorting vir Digitale Video Disket, 'n optiese skyf vir die stoor van video en data.

Gebruik:
• Watter DVD is jou gunsteling?

Afgelei:
• DVD-speler

Verwant:
• CD

Vertaling:
Engels: DVD
Nederlands: dvd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afdraande
Volgende onderwerp: volmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 10:56:00 MGT 2024