Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inniglik
inniglik [boodskap #136500] Sa, 08 Mei 2021 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inniglik
Afbreking: in•nig•lik
Samestelling: innig + -lik


Bywoord: inniglik

Betekenis:
• Opreg en uit die diepte van die hart.

Gebruik:
• Jou hulp en bystand word inniglik waardeer.

Vertaling:
Engels: deeply, sincerely
Nederlands: oprecht, innig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hasepad
Volgende onderwerp: gedaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:44:40 MGT 2024