Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hasepad
hasepad [boodskap #136499] Sa, 08 Mei 2021 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hasepad
Afbreking: ha•se•pad
Samestelling: hase + pad


Selfstandige naamwoord: hasepad
Meervoud:

Betekenis:
• Die pad waarop 'n haas hardloop, meestal figuurlik, om vinnig te verdwyn.

Gebruik:
• Die dief het geskrik en die hasepad gekies.

Spreekwoord:
• Kies die hasepad. [Vlug weg.]

Vertaling:
Engels: to take to one's heels
Nederlands: hazenpad, hazenspoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: galop
Volgende onderwerp: inniglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:49:49 MGT 2024