Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fotografeer
fotografeer [boodskap #136497] Sa, 08 Mei 2021 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fotografeer
Afbreking: fo•to•gra•feer


Werkwoord: fotografeer
Verlede tyd: het gefotografeer

Betekenis:
• Om 'n foto (of foto's) te neem; die projeksie van 'n beeld vaslê.

Gebruik:
• Sy fotografeer die pragtige natuurtoneel.

Sinoniem:
• afneem
• skiet
• verfilm

Afgelei:
• fotografeerbaar
• fotografeerbaarheid

Vertaling:
Engels: to photograph
Nederlands: fotograferen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flitslig
Volgende onderwerp: galop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:36:17 MGT 2024