Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flitslig
flitslig [boodskap #136496] Sa, 08 Mei 2021 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Flitslig.
'n Flitslig.
flitslig
Afbreking: flits•lig
Samestelling: flits + lig


Selfstandige naamwoord: flitslig
Meervoud: flitsligte
Verkleinwoord: flitsliggie
Meervoud van verkleining: flitsliggies

Betekenis:
• 'n Draagbare lig wat met batterye werk (handlig of werplig).
• Sterk stralende lig.

Gebruik:
• Bring jou flitslig saam vir die nagloop.
• Moenie die flitslig in mense se oë skyn nie.

Afgelei:
• flitsligfoto
• flitsligfotografie
• flitsliglamp
• flitsligpoeier

Verwant:
• flitser

Vertaling:
Engels: torch, flashlight; flash
Nederlands: zaklamp, zaklantaarn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fabriseer
Volgende onderwerp: fotografeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:40:11 MGT 2024