Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fabriseer
fabriseer [boodskap #136495] Sa, 08 Mei 2021 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fabriseer
Afbreking: fa•bri•seer


Werkwoord: fabriseer
Verlede tyd: het gefabriseer

Betekenis:
• 'n Produk op groot skaal met masjiene vervaardig of inmekaarsit.
• (figuurlik) 'n Leun of storie bedink.

Gebruik:
• Vandag fabriseer Suid-Afrika duisende motors per maand.
• Hy fabriseer dinge om sy eie siening te pas.

Sinoniem:
• aanmekaarsit
• bedink
• bou
• genereer
• lewer
• maak
• produseer
• saamflans
• skep
• uitdink
• versin
• vervaardig
• voortbring

Verwant:
• fabriek
• fabrikaat
• fabrisering

Vertaling:
Engels: to manufacture; fabricate, concoct
Nederlands: fabriceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kampvegter
Volgende onderwerp: flitslig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:52:53 MGT 2024