Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negeuur
negeuur [boodskap #136482] Do, 06 Mei 2021 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negeuur
Afbreking: nege•uur
Samestelling: nege + uur


Selfstandige naamwoord: negeuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 9:00 soggens of 21:00 saans.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop negeuur.

Vertaling:
Engels: nine o'clock
Nederlands: negen uur


Bywoord: negeuur

Betekenis:
• Om 09:00 of 21:00.

Gebruik:
• Die ontbyt word negeuur bedien.

Vertaling:
Engels: nine o'clock
Nederlands: negen uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "nege uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sesuur
Volgende onderwerp: tienuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:47:04 MGT 2024