Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtuur
agtuur [boodskap #136468] Wo, 05 Mei 2021 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtuur
Afbreking: agt•uur
Samestelling: agt + uur


Selfstandige naamwoord: agtuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 8:00 soggens of 20:00 saans.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop agtuur.

Wisselvorm:
• aguur

Vertaling:
Engels: eight o'clock
Nederlands: acht uur


Bywoord: agtuur

Betekenis:
• Om 08:00 of 20:00.

Gebruik:
• Die ontbyt word agtuur bedien.

Vertaling:
Engels: eight o'clock
Nederlands: acht uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "agt uur", twee woorde.


Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koepeldak
Volgende onderwerp: seweuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:17:54 MGT 2024