Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koepeldak
koepeldak [boodskap #136467] Wo, 05 Mei 2021 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Versierde koepeldak.
'n Versierde koepeldak.
koepeldak
Afbreking: koe•pel•dak
Samestelling: koepel + dak


Selfstandige naamwoord: koepeldak
Meervoud: koepeldakke
Verkleinwoord: koepeldakkie
Meervoud van verkleining: koepeldakkies

Betekenis:
• 'n Dak in die vorm van 'n koepel.

Gebruik:
• 'n Planetarium het 'n koepeldak waarteen die hemelruim met behulp van 'n spesiale projek geprojekteer word.

Vertaling:
Engels: domed roof
Nederlands: koepeldak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weef
Volgende onderwerp: agtuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:48:57 MGT 2024