Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weef
weef [boodskap #136466] Wo, 05 Mei 2021 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat weef.
'n Vrou wat weef.
weef
Afbreking: weef


Werkwoord: weef
Verlede tyd: het geweef

Betekenis:
• Drade (wol, linne, katoen, ens.) heen en dwars in mekaar vleg om materiaal, 'n tapyt, mandjie, ens. te vorm.

Gebruik:
• Sommige voëls weef kunstige neste.

Wisselvorm:
• wewe

Afgelei:
• inweef
• verweef
• weefkuns
• weefmasjien
• weefpatroon
• weefproses
• weefstoel
• weefstof

Vertaling:
Engels: to weave
Nederlands: weven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kreatuur
Volgende onderwerp: koepeldak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:36:23 MGT 2024