Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koepel
koepel [boodskap #136461] Di, 04 Mei 2021 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koepel.
'n Koepel.
koepel
Afbreking: koe•pel


Selfstandige naamwoord: koepel
Meervoud: koepels
Verkleinwoord: koepeltjie
Meervoud van verkleining: koepeltjies

Betekenis:
• 'n Bolvormige dak of 'n voorwerp met so 'n vorm. 'n Gewelf in die vorm van 'n halwe bol of 'n halwe ellipsoïed.

Gebruik:
• Die katedraal se koepel bied 'n asemrowende uitsig oor die stad.

Afgelei:
• hemelkoepel
• koepeldak
• koepelgebou
• koepelgewelf
• koepelkerk
• koepelmuur
• koepeloond
• koepelvenster
• koepelvormig
• oorkoepelend

Vertaling:
Engels: dome, cupola
Italiaans: cupola
Nederlands: koepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blootstel
Volgende onderwerp: ellipsoïed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:31:02 MGT 2024