Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rotstekening
rotstekening [boodskap #136455] Di, 04 Mei 2021 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rotstekening.
'n Rotstekening.
rotstekening
Afbreking: rots•te•ke•ning
Samestelling: rots + tekening
Uitspraak: /ˈrɔtsˌtɪə̯.kə.nəŋ/


Selfstandige naamwoord: rotstekening
Meervoud: rotstekeninge
Verkleinwoord: rotstekeninkie
Meervoud van verkleining: rotstekeninkies

Betekenis:
• 'n Simbole, figure en ander kuns wat op 'n rotswand aangebring is.

Gebruik:
• Die sogenaamde Wit vrou van die Brandberg in Namibië is die bekendste rotstekening in Afrika.

Sinoniem:
• petroglief
• rotsskildery
• rotsskildering

Vertaling:
Engels: rock painting
Nederlands: rotstekening, rotsschildering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakeman
Volgende onderwerp: blouwalvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:39:10 MGT 2024