Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakeman
sakeman [boodskap #136454] Di, 04 Mei 2021 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakeman
Afbreking: sa•ke•man
Samestelling: sake + man
Uitspraak: /ˈsɑː.kəˌman/


Selfstandige naamwoord: sakeman
Meervoud: sakemanne, sakelui
Verkleinwoord: sakemannetjie
Meervoud van verkleining: sakemannetjies

Betekenis:
• 'n Man wat in die sakesektor werk om geld te verdien.

Gebruik:
• Trompie was vasbeslote om te bewys hy is 'n sakeman van formaat en het 'n breedvoerige sakeplan vir sy snoepwinkel opgestel.

Sinoniem:
• besigheidsman
• entrepreneur
• handelaar
• kapitalis
• koopman
• nyweraar
• sake-ondernemer
• verkoopsman

Antoniem:
• sakevrou

Vertaling:
Engels: businessman, merchant
Nederlands: zakenman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfenisterrein
Volgende onderwerp: rotstekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:41:35 MGT 2024