Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sedertdien
sedertdien [boodskap #136451] Ma, 03 Mei 2021 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sedertdien
Afbreking: se•dert•dien
Samestelling: sedert + die(n)
Uitspraak: /ˌsɪə̯.dər(t)ˈdin/


Bywoord: sedertdien

Betekenis:
• Van die genoemde tyd af.

Gebruik:
Sedertdien het daar al baie water in die see geloop.

Vertaling:
Engels: since then
Nederlands: sedertdien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knus
Volgende onderwerp: hartoorplanting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:40:13 MGT 2024