Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiernatoe
hiernatoe [boodskap #136448] Ma, 03 Mei 2021 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiernatoe
Afbreking: hier•n•atoe
Samestelling: hier + na + toe
Uitspraak: /ˌɦir.naˈtu/


Bywoord: hiernatoe

Betekenis:
• In hierdie rigting, of na hierdie plek toe.

Gebruik:
• Kom hiernatoe, dan gooi ons 'n vleisie op die kole.

Sinoniem:
• herwaarts
• hierheen

Verwant:
• daarnatoe
• waarnatoe

Vertaling:
Engels: to here, this way
Nederlands: hiernaartoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarnatoe
Volgende onderwerp: replika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:42:50 MGT 2024