Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tikkop
tikkop [boodskap #136444] Ma, 03 Mei 2021 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tikkop
Afbreking: tik•kop
Samestelling: tik + kop
Uitspraak: /ˈtə.kɔp/


Selfstandige naamwoord: tikkop
Meervoud: tikkoppe
Verkleinwoord: tikkoppie
Meervoud van verkleining: tikkoppies

Betekenis:
• Persoon wat verslaaf is aan metamfetamien, 'n verwoestende dwelmmiddel.

Gebruik:
• Die arme vrou het alles probeer om haar tikkop-seun met sy verslawing te help.

Sinoniem:
• toefkop

Vertaling:
Engels: an addict to crystal meth
Nederlands: methverslaafde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omvangryk
Volgende onderwerp: zol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:55:39 MGT 2024