Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iepeboom
iepeboom [boodskap #136439] So, 02 Mei 2021 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Iepeboom.
'n Iepeboom.
iepeboom
Afbreking: ie•pe•boom
Samestelling: iep + -e- + boom


Selfstandige naamwoord: iepeboom
Meervoud: iepebome
Verkleinwoord: iepeboompie
Meervoud van verkleining: iepeboompies

Betekenis:
• Bladwisselende boom van die Noordelike Halfrond, genus Ulmus.

Gebruik:
• Die iepeboom het 'n harde, taai hout wat geskik is vir die maak van meubels.

Verwant:
• iepehout

Vertaling:
Engels: elm, elm‐tree
Nederlands: iepenboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: surplus
Volgende onderwerp: graffiti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:46:43 MGT 2024