Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksaminator
eksaminator [boodskap #136434] So, 02 Mei 2021 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksaminator
Afbreking: ek•sa•mi•na•tor


Selfstandige naamwoord: eksaminator
Meervoud: eksaminatore, eksaminators
Verkleinwoord: eksaminatortjie
Meervoud van verkleining: eksaminatortjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat vrae stel en nasien.

Gebruik:
• Die eksaminator was seker in 'n slegte bui toe hy my toets gemerk het.

Sinoniem:
• assessor
• ondervraer
• ondersoeker
• vraesteller

Vertaling:
Engels: examiner
Nederlands: examinator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Egiptenaar
Volgende onderwerp: Engelsman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:42:03 MGT 2024