Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Egiptenaar
Egiptenaar [boodskap #136433] So, 02 Mei 2021 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Egiptenaar
Afbreking: E•gip•te•naar


Selfstandige naamwoord: Egiptenaar
Meervoud: Egiptenare, Egiptenaars
Verkleinwoord: Egiptenaartjie
Meervoud van verkleining: Egiptenaartjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of 'n persoon van Egipte.

Gebruik:
• My kollega is 'n Egiptenaar.

Verwant:
• Egipte
• Egipties

Vertaling:
Engels: Egyptian
Nederlands: Egyptenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eetgoed
Volgende onderwerp: eksaminator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:36:30 MGT 2024