Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argeologies
argeologies [boodskap #136431] So, 02 Mei 2021 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Argeologiese opgrawing op Kreta.
'n Argeologiese opgrawing op Kreta.
argeologies
Afbreking: ar•geo•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: argeologies
Attributief: argeologiese

Betekenis:
• Wat die argeologie betref.

Gebruik:
• Die wieg van die Mensdom in Gauteng is vir die ganse mensdom van groot argeologiese belang.

Sinoniem:
• geskiedkundig
• oudheidkundig

Verwant:
• argeologie
• argeoloog

Afkorting:
• argeol.

Vertaling:
Engels: archaeological
Nederlands: archeologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oneweredig
Volgende onderwerp: eetgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:26:28 MGT 2024