Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drywer
drywer [boodskap #136420] Sa, 01 Mei 2021 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drywer
Afbreking: dry•wer
Uitspraak: /ˈdrəi̯.vər/


Selfstandige naamwoord: drywer
Meervoud: drywers
Verkleinwoord: drywertjie
Meervoud van verkleining: drywertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n voertuig bestuur of vee aanjaag.
• (gholf) Stok waarmee die bal van die bof af geslaan word.

Gebruik:
• Die bus se drywer het voor die wiel aan die slaap geraak.
• Gee vir my die drywer aan asseblief.

Sinoniem:
• bestuurder

Hiponiem:
• busdrywer
• kraandrywer
• motordrywer
• treindrywer
• trokdrywer

Vertaling:
Engels: driver
Nederlands: bestuurder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkersklas
Volgende onderwerp: treindrywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:56:42 MGT 2024